Riglyne vir die vestiging en bemesting van Pekanneut Bome (Carye illinoensis)


'n Praktiese handleiding met riglyne vir die suksesvolle vestiging van pekanneutboorde met 'n bemestingsprogram vir jare soos die pekenneutbome ouer word en voedingsbehoeftes verander. Die handige gids sal jou help om u pekanneutbome in langlewende en hoog produserende bome te verander. Die bemestingsprogram is uitgewerk vanaf plant tot en met jaar 17 na plant. 

 



Die praktiese handleiding is beskikbaar teen R120.00 belasting en posgeld ingesluit.Vul die onderstaande vorm in met u behoefte en kontakbesonderhede dan sal ons u kontak met verdere reëlings.

Pekanneut handleiding bestelling

 

  • * required fields